35-45 Age group
1 child , 5 - years old
| Name | Alna B. |
| Nationality | South African |
| Spoken language(s) | Afrikaans |
| We live in | South Africa |
| Registered on | 11/01/2017 |
| Last login | 3 months+ |
HI, Ek soek namens n vriend n gepaste tutor vir hulle seun, David. David is nou 5 jaar oud, hy is n pragtige en liefdevolle seun.
Ek soek namens Trudie n gepasde tutor vir David. Hulle bly in Sable Hills, Roodeplaat dam. David het n mate van gehoorverlies en ontwikkeling agterstand in terme van spraak en fyn motories. Die doel van die tutor is om hom skoolgereed te maak. die vereiste is dat n formele plan van onderig gevolg word in samewerking met n spraakterapeut. Gedurende die oggend word daar gefokus op formele onderrig en in die midae op spel. (CONTACT DETAILS DELETED) Vriendelike groete Alna
| Prefer Au pair of gender | Either |
| Au pair couples accepted | No |
| The aupair will be required to drive | Yes |
| Elderly care is required | No |
| Housework required of Au pair | None |
| Single parent family | No |
| Our religion | Church of Christ |
| We practice our religion | No |
| We have children with special needs | Yes |
| We require care for children under age 2 | No |